BYBELSTUDIES

R55,00

In die Brief van Judas lê daar waarhede opgesluit wat wag om ontdek te word vir ons elkeen in ons huidige situasie.

R95,00

1 Korintiërs: Om in die wêreld kerk te wees. ʼn 23-weke-Bybelstudie vir groepe en individue.

R150,00

Nié die einde van die storie nie. Paulus se verhouding met die Korintiërs op dun ys. Gespreksvrae vir groepe.

R70,00

Op reis deur Handelinge: ontdek op die voetspoor van die vroeë kerk hoe God óns vandag nog lei en gebruik.

R95,00

As Jesus in jou lewe instap: Ontmoetings met Jesus in die Johannes-evangelie.

R110,00

‘n Reis deur die Ons Vader-gebed. Ontdek die waarde van ‘n kragtige gebedslewe.

R70,00

Bly in voeling: Geloofgewoontes om God elke dag in jou lewe raak te sien.

R65,00

Cries for a humane life: Reflections on the Lord’s Prayer.

R95,00

Daniël: Om gelowiges aan te spoor om in moeilike tye op God te bly hoop.

R100,00

Die Gees maak alles nuut: Reis in 40 dae deur handelinge.

R95,00

Die liefde van Christus dring my: ‘n Tien-weke-Bybelstudie oor die lewe van Paulus.

R120,00

Die vrou by die put (Leiersgids): Stap saam met Jesus oor grense – ’n Studie oor die Samaritaanse vrou.

R55,00

Sewe weke saam met die drie-enige God. God vir ons | God by ons | God in ons

R70,00

Ester: leef met moed in ;n uitdagende wêreld

R120,00

Genesis 12 – 28: Vader van vele. Die verhaal van Abraham en Isak. Met gespreksvrae vir groepe.

R130,00

Genooi om te volg: Ervaar die lewe van die aardse Jesus. Leer Jesus werklik ken deur Hom te volg.
X

Teken in op ons nuusbrief

Open chat
Scan the code
Hello 👋
Kan ons jou help?
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.