Uncategorized

NIE NET IETS OM OOR TE PREEK NIE, MAAR OOK VAN TE SING! Die 500-jarige herdenking  van die begin van die Reformasie het die hele Protestantse kerk in rep en roer!  Daar is egter nie baie bestaande liedere wat dit vir gemeentes moontlik maak om oor die groot geleentheid te sing nie.  Juis daarom het […]

PRYS: R60.00 KOOP HIER  Inkleurboek vir volwassenes oor 1 Korintiërs Teken en bid gaan saam. Saam met die ink vloei daar gedagtes oor lewe, seer, vreugdes en God na die oppervlak. Jy kan jouself verloor in die detail, die blaartjies, die sirkeltjies en die blokkies. Inkleur laat jou fokus, ontsnap, nadink, loskom, die Gees hoor, […]

God van die woestyn Nuut gekyk na die verhaal van Hagar Lisel Joubert Prys: R60.00 In hierdie boek maak ons opnuut kennis met Hagar, maar ons staan ook stil by oomblikke wat aan baie vroue bekend is: oomblikke van angs, verlatenheid en negatiwiteit, maar ook oomblikke van hoop, genesing en perspektief behou in moeilike omstandighede. […]

Prys: R190,00 Cas Vos verwoord die motivering vir sy nuutste boek soos volg: “Ek het weer na God se stem in sy Woord begin luister, begin bid. Stil en hardop. God is nie dood nie. Net op papier. Hy is vrygespreek. God het al die teoloë oorleef.” In die boek lei Cas Vos jou om na […]

Nadenke oor woede ʼn Gelowige reaksie van ʼn ontnugterde nasie Prys: R125.00 Arm mense is kwaad, ryk mense is kwaad. Bruin mense is kwaad, swart mense is kwaad en wit mense is kwaad. Christene, Moslems, Hindoes en ateïste is kwaad. Dat mense in Suid-Afrika kookpunt bereik het – of ten minste vinnig op pad is […]

Prys: R150.00 KOOP HIER My Bybelmense-inkleurboek is ʼn prettige manier om kleuters en kinders aan 49 belangrike mense in die Bybel bekend te stel. Sonder dat hulle dit besef, leer ken hulle die name en identiteit van Bybelmense wat ʼn belangrike rol in die Christelike geloof speel. Hierdie inkleurboek bevat 48 inkleurprente van Bybelmense en […]

Prys: R120.00 KOOP HIER Kleuterpret Snap-kaarte is ʼn prettige manier om deur spel vir kleuters en kinders aan 49 belangrike mense in die Bybel bekend te spel. Speel-speel leer ken hulle die mense wat ʼn belangrike rol in ons geloof speel. Die pak kaarte bestaan uit 48 Bybelmense en Jesus. Die kaarte is spesiaal gemaak […]

  • 1
  • 2