Topverkoper-skrywer en iemand met ’n passie vir die Bybel. Jaco Thom is predikant van die NG gemeente Toringkerk in die Paarl, waar hy veral verantwoordelik is vir die kleingroepbediening van die gemeente. Hy het as ’n topverkoper-skrywer bekend geword vir sy Bybelse romans. Die Bybelroman 1 en 2 vertel die hele Bybelse verhaal vanaf Genesis […]