All posts by: ilse Marsh

About ilse Marsh

Prys: R120.00 KOOP HIER Hierdie speelleer-aktiwiteitsboek bevat 50 selfdoen-aktiwiteite oor belangrike tekste in die Ou Testament van die Bybel. Deur hierdie aktiwiteite ontdek kinders op ʼn prettige manier die 50 belangrikste verhale in die Ou Testament. Die aktiwiteite sluit in ontdek-die-verskille, inkleurprente, vind-die-paadjie en kleur-volgens-die-nommers-in.

Gewone pakket prys: R390.00 Spesiale aanbod: R270.00 KOOP HIER Hou jou karnallies dié vakansie besig met Bybel-Media se Kleuterpret soos gesien op KYKnet se Kleuterzone. Bestel jou Kleuterpret inkleurboek en speelleer-aktiwiteitsboek voor 22 Junie 2015 en kry die bypassende Snap-kaarte, ter waarde van R120, gratis! Klik hier om aanlyn te koop en by “checkout” tik […]

  • 1
  • 2