Goeie genade, jy is spesiaal! ilse Marsh Uncategorized Prys: R145,00 Hierdie boek help jou om elke dag met nuwe oë na jou lewe te kyk … én dit gee jou ʼn kykie op God wat oor jou glimlag. In dié saamgeselsgids gee Ewald van Rensburg vir jou ʼn verrassingspakkie oor wie jy in Christus is. July 3, 2015