vraelys

5 vrae oor die kwartaalplan!

Kon jy die kwartaalplan suksesvol aflaai?

Het jy dit deurlopend gebruik deur die kwartaal?

Het jy die weeklikse produkaanbevelings nuttig gevind?

Sal jy belangstel om ‘n gedrukte weergawe van die kwartaalplan aan te koop?

Hoe kan ons die kwartaalplan verbeter?

Baie dankie dat jy die vraelys oor die kwartaalplan voltooi is. Ons waardeer jou insette.

Groete
Bybel-Media

« Back Next »