LP3 Jaar 5 – Wow, dis waar! – Aanbiedersgids (CD)

R350.00R400.00

 Hierdie produkreeks bestaan uit drie komponente:

  • Werkboek vir graad 1-3
  • Werkboek vir graad 4-6
  • Aanbiedersgids (CD)

Hierdie kategese-reeks is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode met die oog op die geloofsvorming van laerskoolleerders (graad 1-6).

Aanbiedersgids op CD

  • Eenvoudige aanbieding
  • Een leiersgids vir graad 1-6
  • Volledige opsomming van die hoofpunte en besonderhede van elke ontmoeting
  • Alle bykomende hulpmiddels
  • Integrasie met huidige LP3-inhoud en -komponente
  • Gemeentes mag aanbiedersgids vir groepleiers uitdruk
Clear
SKU: 9781920089580 Categories: , , , , , ,

Description

SUBTITEL: Kategese Graad 1-6

FORMAAT: CD

OPSOMMING: Wil jy graag meer ontdek oor wat jy regtig glo en bely wanneer jy sê jy is lief vir Jesus en volg Hom?

Hierdie jaar gaan ons meer leer oor die Apostoliese Geloofsbelydenis en ontdek wat ons met elke artikel bely. Ons gaan ook kyk na die lewe van verskillende profete en konings van die Ou Testament.

Hierdie jaar se ontmoetings bevestig: Wow! Alles wat ons van Jesus weet en glo, is waar!

Additional Information

Aantal Groepleiers

,