Woorde wat lewens verander-joernaal (Pienk)

New

R100.00

“Die Woorde wat lewens verander-joernaal is die ideale hulpmiddel om jou gebedstye te verryk. Dit bevat inligting oor hoe om die joernaal te gebruik, en die tema is die woorde van Jesus soos dit in die vier Evangelies opgeteken is, met bykomende aanhalings oor die verskillende sake waaroor Jesus gepraat het.”

SKU: 9781415337639 Category:

Description

FORMAAT:Sagteband

AANTAL BLADSYE: 160

OPSOMMING:”Die Woorde wat lewens verander-joernaal is die ideale hulpmiddel om jou gebedstye te verryk. Dit bevat inligting oor hoe om die joernaal te gebruik, en die tema is die woorde van Jesus soos dit in die vier Evangelies opgeteken is, met bykomende aanhalings oor die verskillende sake waaroor Jesus gepraat het.”

Hierdie stiltetydjoernaal bevat 160 bladsye om jou gebede, versoeke, betekenisvolle teksverse en meer neer te skryf, asook ʼn teksvers of aanhaling op elke bladsy om jou joernaal-ervaring aan te vul.