Woord en fees – Preekstudie Advent 2018 – Koninkrykstyd 2019

R320.00

Woord en fees – Advent 2018 tot Koninkrykstyd 2019 – is ʼn hulpmiddel vir die voorbereiding van eredienste en die ontwikkeling van preke. Dit volg die seisoene van die kerkjaar en maak gebruik van die teksrooster Revised Common Lectionary, Jaar C.

Woord en fees kan gebruik word saam met die ander publikasie in die reeks, naamlik Leesrooster vir lidmate.

Woord en fees is ʼn hulpmiddel in die voorbereiding van eredienste en die ontwikkeling van preke. Dit maak gebruik van die fokustekste soos uiteengesit in die erkende teksrooster, die Revised Common Lectionary (RCL). Vanjaar se Woord en fees is gegrond op Jaar C van die RCL.

Die liturgiese voorstelle gee riglyne wat die gebruiker sal help om weeklikse eredienste makliker voor te berei. Woord en fees sluit aan by die seisoene van die kerkjaar. Vir elke seisoen is daar ʼn basisliturgie wat as raamwerk vir die hele seisoen dien.

Agter in die boek is daar liturgieë vir spesiale geleenthede, soos die doop, die nagmaal, begrafnisse en dankoffertyd.

SKU: 9781776160051 Categories: , ,

Description

SUBTITEL: Seisoene en feeste in die lewe van gemeentes

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 318

INHOUD

Woord en fees is ʼn hulpmiddel in die voorbereiding van eredienste en die ontwikkeling van preke. Dit maak gebruik van die fokustekste soos uiteengesit in die erkende teksrooster, die Revised Common Lectionary (RCL). Vanjaar se Woord en fees is gegrond op Jaar C van die RCL.

Die liturgiese voorstelle gee riglyne wat die gebruiker sal help om weeklikse eredienste makliker voor te berei. Woord en fees sluit aan by die seisoene van die kerkjaar. Vir elke seisoen is daar ʼn basisliturgie wat as raamwerk vir die hele seisoen dien.

Agter in die boek is daar liturgieë vir spesiale geleenthede, soos die doop, die nagmaal, begrafnisse en dankoffertyd.

Woord en fees kan gebruik word saam met die ander publikasie in die reeks, naamlik Leesrooster vir lidmate.

SKRYWERS

Woord en fees is saamgestel deur lede van ʼn navorsingsgroep van Communitas (voorheen Buvton), en dié lede kom almal uit die VGKSA en die NG Kerk.