Description
SUBTITEL: Sketse van oorwinning en hoop in tye van verlies, verwerping, depressie en eensaamheid.
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 229
OPSOMMING: In hierdie bundel sketse gee Sielie Laubscher ns ‘n kykie op haar private binnelewe waarin die wolf haar verlies, verwerping, depressie en eensaamheid onverpoosd op haar spoor loop. Met aangrypende vertellings en aanhalings lei sy die leser van boom tot boom, ban skadukol tot ligkol, treet vir tree saam met haae op haar reis deur die bos.
SKRYWER
Sielie Laubscher