Wolf op my spoor

R89.50

12 in voorraad

In hierdie bundel sketse gee Sielie Laubscher ns ‘n kykie op haar private binnelewe waarin die wolf haar verlies, verwerping, depressie en eensaamheid onverpoosd op haar spoor loop. Met aangrypende vertellings en aanhalings lei sy die leser van boom tot boom, ban skadukol tot ligkol, treet vir tree saam met haae op haar reis deur die bos.

SKU: 9781770003620 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Sketse van oorwinning en hoop in tye van verlies, verwerping, depressie en eensaamheid.

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 229

OPSOMMING: In hierdie bundel sketse gee Sielie Laubscher ns ‘n kykie op haar private binnelewe waarin die wolf haar verlies, verwerping, depressie en eensaamheid onverpoosd op haar spoor loop. Met aangrypende vertellings en aanhalings lei sy die leser van boom tot boom, ban skadukol tot ligkol, treet vir tree saam met haae op haar reis deur die bos.

SKRYWER
Sielie Laubscher