Woema vir Jesus

R89.95

Met Woema vir Jesus, bied die welbekende groepe Willie en die Wenspan weer ‘n wenner album! Opgewekte saamsing liedjies wat die jongspan sal laat sing en dans vir Jesus!

SKU: MARD454 Category:

Description

Formaat: Musiek CD

OPSOMMING: Met Woema vir Jesus, bied die welbekende groepe Willie en die Wenspan weer ‘n wenner album! Opgewekte saamsing liedjies wat die jongspan sal laat sing en dans vir Jesus!

INHOUD

Snitte:
· Dankie Heer
· Heer Onse Heer
· Stem vir Jesus
· Leeu van Juda
· Angs sal Verdwyn
· Ek maak elke dag Tyd
· My God is So G-O-E-D
· Groot en Geweldig
· Woema vir Jesus
· Niemand soos Jesus
· Jesus kom op die wolke
· Dissipels van Jesus

KUNSTENAARS
Willie en die Wenspan