Wees waarlik gemeente van Jesus

R20.17

’n Gids vir die kleingroepe oor wat ons van die eerste gemeente kan leer.

SKU: 0864873808 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: ’n Gids vir die kleingroepe oor wat ons van die eerste gemeente kan leer.

INHOUD

Eerste Wyksbyeenkoms: Om myself te gee na BO, na binne en na buite. 

Tweede Wyksbyeenkoms: Om vervul te wees net die Heilige Gees

Derde Wyksbyeenkom: Om verwonderd te staan. 

Vierde Wyksbyeenkoms: Om te bid, te lkeer en te groei. 

Vyfde Wyksbyeenkoms: Om te dien met my gawes en talente.

 Sesde Wyksbyeenkoms: Om eerste lief te hê.

Sewende Wyksbyeenkoms: Om ‘n naaste te wees. 

Agste Wyksbyeenkoms: Om te woeker met die evangelie.

SKRYWER

Bennie Janse van Rensburg