Wees ‘n lewende lidmaat!

R30.27

‘n Kursus om lidmate te help om getuies vir Christus te wees. Geskik vir kerkraadslede en gemeentelede. Ook geskik vir ongeletterdes – met prentjies toegerus. Kursustoets ingesluit. Beskikbaar in Arikaans, Engels, Suid-Sotho, Tswana.

Clear
SKU: K47/1 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 42

OPSOMMING: Die doel van hierdie kursus is om die hele gemeente op te bou en te laat groei deur elke lidmaat toe te rus vir sy taak. Hierdie lesse lê die fondament waarop ons verder kan bou.

INHOUD

Die evangelie word in die 3 basiese stappe verduidelik:

 1) Geloofsekerheid

2) Hoe die Heilige Gees jou lewe kan beheer

3) Hoe om God se boodskapper te wees.

‘n Kursus om lidmate te help om getuies vir Christus te wees.

Geskik vir kerkraadslede en gemeentelede. Ook geskik vir ongeletterdes – met prentjies toegerus.

Kursustoets ingesluit

OUTUER

Ds SE Mogale

Ds JJF Viljoen