Wat Glo Christene?

R89.00

SLEGS 7 IN VOORRAAD

Verduidelik die basiese beginsels van die Christelike geloof deur onder andere indringend te kyk na God, die Bybel, Jesus en die kerk. Vrae soos Wie is God?,
Wat is die Bybel?, Wie is Jesus? en Wat is die kerk? is maar net enkele vrae wat op ‘n eenvoudige manier verduidelik word deur dit aan alledaagse gebeure te koppel en van kleurryke illustrasies gebruik te maak.

SKU: 9780796305114 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 127

OPSOMMING: Verduidelik die basiese beginsels van die Christelike geloof deur onder andere indringend te kyk na God, die Bybel, Jesus en die kerk. Vrae soos Wie is God?,
Wat is die Bybel?, Wie is Jesus? en Wat is die kerk? is maar net enkele vrae wat op ‘n eenvoudige manier verduidelik word deur dit aan alledaagse gebeure te koppel en van kleurryke illustrasies gebruik te maak.

SKRYWER
Lois Rock