Wanneer woorde ontbreek

R180.00

Braam Klopper is ’n pastorale terapeut en spits homself toe op die hantering en verwerking van rou. Wanneer woorde ontbreek gee praktiese riglyne oor rou, wys spesifieke routake uit wat deurgevoer moet word en sit die sake uiteen wat na ’n geliefde se dood afgehandel moet word. Braam bekyk ook wat die impak van selfmoord of die dood van ’n kind op die rouproses het.

SKU: 9780796321947 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 1896

OPSOMMING: Braam Klopper is ’n pastorale terapeut en spits homself toe op die hantering en verwerking van rou. Wanneer woorde ontbreek gee praktiese riglyne oor rou, wys spesifieke routake uit wat deurgevoer moet word en sit die sake uiteen wat na ’n geliefde se dood afgehandel moet word. Braam bekyk ook wat die impak van selfmoord of die dood van ’n kind op die rouproses het.

SKRYWER
Braam Klopper