Wanneer die kerk verdwaal …

R120.00

Stephan Joubert, Isak  Burger, Annalise Wiid, ea

Sommige gelowiges voel dat ander Christene hulle met ’n valkoog dophou. Hulle het ’n vrees vir die kerk se hoë standaard en hulle dink net perfekte mense hoort daar. Baie het al negatiewe ondervindings gehad en seergekry en is liefdeloos behandel. 50 skrywers het saamgekom en deel hulle wysheid oor Christenskap en sal jou nuut laat dink oor kerkwees en wat dit regtig beteken om Jesus te volg.

SKU: 9781432207151 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE:

OPSOMMING: Sommige gelowiges voel dat ander Christene hulle met ’n valkoog dophou. Hulle het ’n vrees vir die kerk se hoë standaard en hulle dink net perfekte mense hoort daar. Baie het al negatiewe ondervindings gehad en seergekry en is liefdeloos behandel. 50 skrywers het saamgekom en deel hulle wysheid oor Christenskap en sal jou nuut laat dink oor kerkwees en wat dit regtig beteken om Jesus te volg.
Stephan Joubert, Isak  Burger, Annalise Wiid, en ander
Publikasiedatum/Publication date: April 2017 Bladsye/Pages: 128
Prys/Price: R119 Grootte/Size: 184×148
ISBN: