Waardes in die werksplek

R82.00

Die werksplek is vir elkeen ‘n uitdaging!
Die meeste uitdagings en probleme gaan oor mense se ingesteldheid teenoor hulle werk, die verhouding tussen toesighouers en kollegas, die gebrek aan erkenning, teleurstelling oor loopbaanvordering, swak werksomstandighede, werkdruk, wanpraktyke en korrupsie. Die boek motiveer christene om, self in moeilike omstandighede, ‘n positiewe ingesteldheid teenoor hulle werk te kweek. Die Bybel sê jy moet werk äsof vir die Here”. Hoe gebeur dit in die praktyk? In Waardes in die werksplek word praktiese riglyne gegee hoe om al die moeilike situasies en mense te hanteer.

SKU: 978079630658 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Praktiese arbeidsetiek vir vandag se werksomgewing

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 142

OPSOMMING: Die werksplek is vir elkeen ‘n uitdaging!
Die meeste uitdagings en probleme gaan oor mense se ingesteldheid teenoor hulle werk, die verhouding tussen toesighouers en kollegas, die gebrek aan erkenning, teleurstelling oor loopbaanvordering, swak werksomstandighede, werkdruk, wanpraktyke en korrupsie. Die boek motiveer christene om, self in moeilike omstandighede, ‘n positiewe ingesteldheid teenoor hulle werk te kweek. Die Bybel sê jy moet werk äsof vir die Here”. Hoe gebeur dit in die praktyk? In Waardes in die werksplek word praktiese riglyne gegee hoe om al die moeilike situasies en mense te hanteer.

SKRYWER
Everd Jacobs