Waar op dees aarde vind mens God?

R20.00

In hierdie boek ondersoek Ernst Conradie die mens se soeke na ‘n toereikende aardse spiritualiteit vanuit die Christelike tradisie en binne die Suid-Afrikaanse konteks. Hierdie soeke is soos ‘n lewenslange reis waarin die reis self net so belangrik is soos die bestemming. Dit is ‘n reis op soek na ‘n tuiste, ‘n tuiste by God, “in die Hemel net soos op die aarde”. Dit is ‘n reis wat jou kan help om ons aardse huis te herontdek as jou tuiste, om tuis te kom by God.

SKU: 9780796304322 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Op soek na ‘n aardse spiritualiteit

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 271

OPSOMMING: In hierdie boek ondersoek Ernst Conradie die mens se soeke na ‘n toereikende aardse spiritualiteit vanuit die Christelike tradisie en binne die Suid-Afrikaanse konteks. Hierdie soeke is soos ‘n lewenslange reis waarin die reis self net so belangrik is soos die bestemming. Dit is ‘n reis op soek na ‘n tuiste, ‘n tuiste by God, “in die Hemel net soos op die aarde”. Dit is ‘n reis wat jou kan help om ons aardse huis te herontdek as jou tuiste, om tuis te kom by God.

SKRYWER
Ernst Comradie