Waag om te word pakket

R393.43

Die twee grootste koersaanpassings in enige mens se lewe is met jou troue en die dag as jy pappa of mamma word. Hiervoor het jy geen opleiding ontvang nie. Net so met die lewe.

SKU: Waag om te word pakket Category:

Description

FORMAAT: 4 DVD’s

OPSOMMING:  ie twee grootste koersaanpassings in enige mens se lewe is met jou troue en die dag as jy pappa of mamma word. Hiervoor het jy geen opleiding ontvang nie. Net so met die lewe: God het ons die lewe gegee, maar ons is nie toegerus om sy droom vir ons te leef nie. In hierdie reeks help ons die kyker om saam met Jesus Christus wat die lewe is, te ontdek dat die lewe wel ‘n wonderlike avontuur kan wees. Kom ontdek in dié reeks die wonder van die lewe deur te WAAG OM TE WORD.

AANBIEDER

Charl Botha