Waag om te word – Wie is God?

R121.00

Die twee grootste koersaanpassings in enige mens se lewe is met jou troue en die dag as jy pappa of mamma word. Hiervoor het jy geen opleiding ontvang nie. Net so met die lewe.

SKU: 9781689060176 Category:

Description

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: Hoe ‘n mens oor God dink word beïnvloed deur die rol wat gesagsfigure in ons lewe gespeel het. In hierdie deel kyk ons met nuwe oë na die God wat alles so wonderlik gemaak het. Dit is juis wanneer ons ontdek wie Hy, is wat ons mens-wees gewil het, dat ons ook ons hier-wees op aarde kan begin verstaan.

INHOUD

In hierdie deel vra ons saam:

Hoe’n realiteit is God vir jou?

Hoe groot is jou God?

Ons kyk na die vrae wat almal van ons van kleintyd af vra:

Waar kom ek vandaan? Hoekom is ek hier?

Ons sluit af met die vrae:

Hoe het God my gemaak en wat is ek werd vir Hom?

DIE AANBIEDER

Charl Botha