Description
FORMAAT: DVD
OPSOMMING: God is die Een wat lewe bring waar daar dood was. Net so wil hy ook uit die ruïnes en doodsdoeke van ons verlede iets nuuts laat verrys – sy droom vir ons lewe. Hy het ons nie bestem om tevrede te wees met krummels nie. Soos Dawid sê, wil Hy ons laat aansit by ‘n feesmaal, sodat ons beker kan oorloop van sy oorvloed.
INHOUD
In die deel kyk ons na hemellere.
Hoe lyk en werk dit?
Ons kyk na Jesus, die Weg, die Waarheid en die Lewe, hoe Jesus ons saak met God kom regmaak het en hoe ons in Christus nuwe mense kan word.
Ons verwonder ons oor sy vergifnis en sluit die deel en die reeks af met lekker padlangs praktiese raad.
AANBIEDER
Charl Botha