Waag om te word – Alles is nuut

R121.00

Die twee grootste koersaanpassings in enige mens se lewe is met jou troue en die dag as jy pappa of mamma word. Hiervoor het jy geen opleiding ontvang nie. Net so met die lewe.

SKU: 9781689060206 Category:

Description

FORMAAT: DVD

OPSOMMING:  God is die Een wat lewe bring waar daar dood was. Net so wil hy ook uit die ruïnes en doodsdoeke van ons verlede iets nuuts laat verrys – sy droom vir ons lewe. Hy het ons nie bestem om tevrede te wees met krummels nie. Soos Dawid sê, wil Hy ons laat aansit by ‘n feesmaal, sodat ons beker kan oorloop van sy oorvloed.

INHOUD

In die deel kyk ons na hemellere.

Hoe lyk en werk dit?

Ons kyk na Jesus, die Weg, die Waarheid en die Lewe, hoe Jesus ons saak met God kom regmaak het en hoe ons in Christus nuwe mense kan word.

Ons verwonder ons oor sy vergifnis en sluit die deel en die reeks af met lekker padlangs praktiese raad.

AANBIEDER

Charl Botha