Groeikrag 1

R100.88

Agt temas vir besprekingsgroepe. ‘n Kort insetsel om gesprek in groepe te stimuleer.

SKU: DVD026 Category:

Description

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: Agt temas vir besprekingsgroepe. Kort insetsels om gesprek in groepe te stimuleer.

INHOUD

1. Is Christenskap die moeite werd?(Geloof) .

2. Dis ook vir my gedoen (Paasfees).

3. Die eerste opdrag (Sending).

4. Omgee vir mekaar (Barmhartigheid).

5. Familie gee vir mekaar om (Gesinslewe).

6. Waarom gebeur slegte dinge met God se mense? (Lyding).

7. Geniet die erediens (Kerk)

8. Kan ons asseblief Kersfees terug kry? (Kersfees)