VONKK CD – Volume 1

R55.49

Nuwe liedere in klassieke styl vir gemeentesang en kleingroepe

Ander produkte beskikbaar
VONKK DVD – Volume 1
VONKK CD – Volume 2
VONKK DVD – Volume 2

SKU: BC041 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: CD

OPSOMMING: CD met 31 liedere se begeleidings

INHOUD

LOFPRYSING
Lied 1: Als so mooi en wonderlik
Lied 2: Loof die Heer, want hy is goed
Lied 3: My hart roep uit
Lied 4: Jubilate! Loof die Here!
Lied 5: Ek loof u naam, o Heer
Lied 6: Ek wil u eer met duisend stemme, Heer
Lied 7: Kom juig oor God
Lied 8: Groot is u trou, o Heer
Lied 9: Masithi Amen
Lied 10: My lippe wil Hom loof
Lied 11: God is liefde laat ons lofsing

TOETREDING EN AANROEPING
Lied 12: Wees sti,l want die Heilige is hier
Lied 13: Daar is niemand soos U, Here God

DIE WOORD IS GOD 
Lied 14: Bring my die ou-tyding

GELOOF EN VERTROUE 
Lied 15: Luister tog, Heer, en hoor my gebed
Lied 16: Abba, Vader

SKULDBELEIDENIS
Lied 17: Wees my genadig

MEDITATIEF
Lied 19: Mag ons u liefde ken
Lied 20: God van ons verlede
Lied 21: Jesus, U is de Lig in ons lewe
Lied 22: Wees nie bevrees nie
Lied 23: Bly met u genade by ons

UITSENDING
Lied 24: Ons vind ons krag in die Here
Lied 25: Soos die vader U gestuur het

PAASFEES 
Lied 26: Vreugde! Vreugde!
Lied 27: Halleluja! Die Heer het opgestaan

HEMELVAART
Lied 28: Wees bly en loof die Heer

LEIDING EN NOOD
Lied 29: Wees stil en weet

GEBED
Lied 30: Ons Vader in die Hemel

SËENGEBED
Lied 31: Die Here sal jou sëen

Teen ’n geringe bedrag mag geregistreerde MRL-lede van CCLI die teks en musiek aflaai van die internet

You may also like…