Visie

Sale!

R70.61 R52.00

Jammer,  geen voorraad meer beskikbaar nie

Jy as leier het dalk ‘n visie, maar is dit by jou mense ingeskerp? As visie gaan om dit wat kan en moet wees, hoekom is julle nog vasgevang in dit wat is?
Die skrywer glo dat dit leiers se verantwoordelikheid is om die visie by hulle mense in te skerp. Hy vertel watter drie oorsake ‘n visie laat vervaag..asook op watter drie maniere jy dit kan skerp hou.

Out of stock

SKU: 9780796307446 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Hou Dit Skerp

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 96

OPSOMMING: Jy as leier het dalk ‘n visie, maar is dit by jou mense ingeskerp? As visie gaan om dit wat kan en moet wees, hoekom is julle nog vasgevang in dit wat is? Die skrywer glo dat dit leiers se verantwoordelikheid is om die visie by hulle mense in te skerp. Hy vertel watter drie oorsake ‘n visie laat vervaag..asook op watter drie maniere jy dit kan skerp hou.

SKRYWER
Andy Stanley