Vind jou hoed – Gespreksgids

R110.96

Verskillend en uiteenlopend, maar kleurvol. In hierdie 7-week-ontdekkingsreis kyk ons na die kleurryke prentjie wat uiteenlopende lidmate saam vorm.  Ons as gelowiges dra hoede van alle kleure – pers, blou, geel, groen en rooi – maar elk van hierdie “kleure” is ʼn geskenk aan die gemeenskap van gelowiges.

Geniet dit om jou unieke gawe of kombinasie van gawes te ontdek en ʼn bruikbare instrument in God se hand te word.

Klik hier vir gratis video-grepe

SKU: 9780864878953 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: Unieke geskenke vir ʼn Christuslewe. ‘n 7-week-ontdekkingsreis

FORMAAT:A5 Boek

AANTAL BLADSYE: 116

OPSOMMING: Verskillend en uiteenlopend, maar kleurvol. In hierdie 7-week-ontdekkingsreis kyk ons na die kleurryke prentjie wat uiteenlopende lidmate saam vorm.  Ons as gelowiges dra hoede van alle kleure – pers, blou, geel, groen en rooi – maar elk van hierdie “kleure” is ʼn geskenk aan die gemeenskap van gelowiges.
Geniet dit om jou unieke gawe of kombinasie van gawes te ontdek en ʼn bruikbare instrument in God se hand te word.

Ingesluit by hierdie reisgids:
• riglyne vir persoonlike stilwordtyd by God
• riglyne vir groepsgesprekke
• riglyne vir gesinsgesprekke
• plek vir notas
• vraelys om jou gawes te ontdek

INHOUD
Inleiding
Daaglikse ritme vir stilword by God
Week 1: Hoede van alle kleure
Week 2: As jóú hoed pers is …
Week 3: As jóú hoed blou is …
Week 4: As jóú hoed geel is …
Week 5: As jóú hoed groen is …
Week 6: As jóú hoed rooi is …
Week 7: ʼn Hoed met gedra word
Afsluiting: ʼn Hoedfees

Bylaes
A. Vraelys om jou gawes te ontdek
B. Bereken só jou punte vir jou vraelys

SKRYWERS

Gert Cordier, Henning Rademeyer en Wimpie Kritzinger is onderskeidelik die leraars en jeugwerker van die NG Kerk Randfontein-Noord, ʼn gemeente wat glo ons as gelowiges is almal gestuurdes wat saam uitgestuur word na God se oop deure. Dit is ook ʼn gemeente wat bekend is vir hulle hart vir kinders.