Vertoef – Rimpels 4 (DVD + gesprekshandleiding)

R55.49

Die Bybel maak dit duidelik dat elke Christen ‘n opdrag kry om by sendingwerk betrokke te raak. Vertoef skets twee uiteenlopende geluide waar sendelinge aktief is nl. diep in die Kalahari, aan die een kant, en in die hartjie van Hillbrow aan die ander kant. ‘n Handleindingsblad sluit by relevante Bybelsgedeeltes aan om sinvolle gesprekke moontlik te maak.

SKU: 9781869060046 Category:

Description

FORMAAT: DVD + ‘n Pamflet met gesprekspunte word by die DVD-houer ingesluit

TYDSDUUR:  14 minute

OPSOMMING: Die Bybel maak dit duidelik dat elke Christen ‘n opdrag kry om by sendingwerk betrokke te raak. Vertoef skets twee uiteenlopende geluide waar sendelinge aktief is nl. diep in die Kalahari, aan die een kant, en in die hartjie van Hillbrow aan die ander kant. ‘n Handleindingsblad sluit by relevante Bybelsgedeeltes aan om sinvolle gesprekke moontlik te maak.