Van Pollsmoor tot prediker

R195.00

LiG-intekenaarprys: R100.00

ONTVANG 50% AFSLAG BY DIE LiG-BOEKKLUB
Koop uitgesoekte boeke teen halfprys as jy ‘n LiG-intekenaar is. 
GEBRUIK JOU INTEKENNOMMER AS KOEPON OM AFSLAG TE KRY. 

Jaun Truter was ’n gangster in die ergste graad. Noem dit maar: dwelms, aanranding, afpersing, en betrokkenheid by die Russiese mafia in Kaapstad. God gryp in sy lewe in op ’n baie tasbare en hoorbare manier en Jaun gaan tronk toe. Hier leer hy om van voor af te begin … ‘n Aangrypende verhaal van God se beskermende hand en hoe Hy nie sy kinders laat gaan nie.

SKU: 9780796319180 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 176

BESKRYWING:Jaun Truter was ’n gangster in die ergste graad. Noem dit maar: dwelms, aanranding, afpersing, en betrokkenheid by die Russiese mafia in Kaapstad. God gryp in sy lewe in op ’n baie tasbare en hoorbare manier en Jaun gaan tronk toe. Hier leer hy om van voor af te begin … ‘n Aangrypende verhaal van God se beskermende hand en hoe Hy nie sy kinders laat gaan nie.

SKRYWER
Jaun Truter is tans die hoof van die Alphabeweging in Suid-Afrika se gevangenesbediening asook die program wat na oudgevangenes
omsien. Hy is van Brackenfell, Kaapstad en studeer tans deeltyds teologie. Hy het veral ‘n passie om stukkende mense tot emosionele
en geestelike volwassenheid te begelei.