Van Paradys tot Babel

R50.44

Die 19 stories word in kleurvolle prentjies uitgebeeld en word saam met die teks wat op die skerm verskyn vertel sodat die kind die storie sien en hoor. Die teks en animasie is kleurvol en loop stadig genoeg dat kinders van drie jaar dit kan volg.

SKU: BC0024 Category:

Description

FORMAAT: CD

OPSOMMING: Die 19 stories word in kleurvolle prentjies uitgebeeld en word saam met die teks wat op die skerm verskyn vertel sodat die kind die storie sien en hoor. Die teks en animasie is kleurvol en loop stadig genoeg dat kinders van drie jaar dit kan volg.

INHOUD

Die tweede program in die reeks: My eie Bybel-CD.

Adam en Eva

1. God maak die wêreld.

2. Adam in die tuin.

3. Eva.

4. Die slang.

5. Die straf.

6. Kain en Abel.

7. Die eerste moord.

8. Die mense word baie.

Noag bou ‘n skip

1. Sonde in die wêreld.

2. Noag die boer.

3. Noag bou die ark.

4. Die ark word gelaai.

5. Die groot reën.

6. Lewe op die ark.

7. Weer op die grond.

Babel:

1. Die mense bou huise.

2. Vlakte toe.

3. Die mense wil ‘n stad bou.

4. Toring van Babel.