Uit die Beek 2018

R175.00

Vanjaar verskyn die klassieke Uit die Beek met ’n nuwe invalshoek en uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuse vir elke dag is op die Revised Common Lectionary gebaseer. Dit maak hierdie geliefde Bybelse dagboek soos altyd geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en vir Bybelstudiegroepe. Mag hierdie jaar vir jou ’n besondere tyd van geestelike groei wees, sodat jy die Here sal leer ken soos Hy werklik is.

SKU: 9780796320339 Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 400

BESKRYWING: Vanjaar verskyn die klassieke Uit die Beek met ’n nuwe invalshoek en uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuse vir elke dag is op die Revised Common Lectionary gebaseer. Dit maak hierdie geliefde Bybelse dagboek soos altyd geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en vir Bybelstudiegroepe. Mag hierdie jaar vir jou ’n besondere tyd van geestelike groei wees, sodat jy die Here sal leer ken soos Hy werklik is.

SKRYWER
Dr. Barend Vos is ’n bekende Christenskrywer en predikant. Hy is onlangs bekroon met ’n ATKV-veertjie vir een van sy LiG-stories. Hy het al verskeie boeke uitgegee: van dagstukkies tot fiksie en romans met die Bybelse gegewe as agtergrond. Hy wen in 2001 die CBSAprys vir fiksie vir Eksodus en in 2016 die Andrew Murray-prys vir Ewigheid in my hart.