Twee kinders later

New

R230.00

Toe Charmé met ernstige pre-eklampsia gediagnoseer word toe sy 27 weke swanger is met Lisa, is sy stomverbaas. Sy moes dan nog 13 weke swanger wees, haar baba kan nie nou gebore word nie! Klein Lisatjie word met ’n noodkeisersnee gebore en Charmé se lewe verander heeltemal. Liza weeg 850 gram, en sy veg elke dag om haar lewe. Charmé sereis tot maword was nie maklik nie. Inteendeel die eerste jaar was moontlik die moeilikste tyd van haar lewe.MaarCharmé se storie is meer as dit: dit ‘n universiële storie van oorlewing van elke modern ma. Charmé vertel haar storie met humor en deernis. Charmé se storie help ons om te weet dat ons nie alleen is nie, die ma langs jou het dieselfde pyne, vreugde, angs en vrae.

SKU: 9780796321831 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 192

OPSOMMING: Toe Charmé met ernstige pre-eklampsia gediagnoseer word toe sy 27 weke swanger is met Lisa, is sy stomverbaas. Sy moes dan nog 13 weke swanger wees, haar baba kan nie nou gebore word nie! Klein Lisatjie word met ’n noodkeisersnee gebore en Charmé se lewe verander heeltemal. Liza weeg 850 gram, en sy veg elke dag om haar lewe. Charmé sereis tot maword was nie maklik nie. Inteendeel die eerste jaar was moontlik die moeilikste tyd van haar lewe.MaarCharmé se storie is meer as dit: dit ‘n universiële storie van oorlewing van elke modern ma. Charmé vertel haar storie met humor en deernis. Charmé se storie help ons om te weet dat ons nie alleen is nie, die ma langs jou het dieselfde pyne, vreugde, angs en vrae.

SKRYWER
Charmé Kriel is ‘n voltydse Afrikaanse onderwyseres by die Hoërskool Vishoek. Sy het in die Strand grootgeword en haar BA graad in Geesteswetenskap asook haar Nagraadse Diploma in
Onderwys aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Sy is getroud en bly saam met haar man en twee kinders in Simonstad.