Tree af met oemf

R40.35

Gespreksbyeenkomste oor ’n ryke tweede lewe. Ontdek die Here se plan met jou lewe ná aftrede.

Description

SUBTITEL: Groepgesprek oor ‘n ryke, tweede lewe

FORMAAT: Boek

BLADSYE: 37

OPSOMMING: Hierdie groepsgesprek is ontwerp om jou te help om die Here se plan met jou lewe ná aftrede te ontdek, om die lewensfase van “senior volwassenheid” te geniet en jou lewe enduit sinvol te maak.

Vier gespreksbyeenkomste wat groeplede sal help om hulle gevoelens en verwagtings te identifiseer. Die Here ken mense en weet presies waarom hulle spesifieke gawes het, ervarings gehad het en belangstellingsvelde ontwikkel het. Hierdie gids kan jou help om voluit te leef in ‘n ryke, tweede lewe.

INHOUD

Inleiding

1. Aftrede: avontuur of bedreiging?

2. Wat gaan met my aan?

3. Tree af met vreugde

4. My pad met God

5. Hulpmiddels vir die pad vorentoe

UITGEWER: Bybel-Media

SAMESTELLER

Attie van Wijk