ToeValLig

R235.00

Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste, soms ongelooflike ware stories van toeval soos uitgesaai op RSG se middagprogram Tjailatyd.¬†Luisteraars van dwarsoor die land deel hul ervaringe van die vreemde toeval wat ons lewens soms so onverklaarbaar kan aanraak. Bekendes, doodgewone mense en sommige wat eerder anoniem wil bly vertel hul stories van die waarheid wat vreemder as fiskie kan wees. Amore het net minder as 100 van die beste stories uitgsoek vir ‘n boek wat jou sal laat lag, laat huil, en laat wonder.

SKU: 9780624080237 Category:

Description

SUBTITEL: Die beste stories van toeval in Tjailatyd.

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste, soms ongelooflike ware stories van toeval soos uitgesaai op RSG se middagprogram Tjailatyd.¬†Luisteraars van dwarsoor die land deel hul ervaringe van die vreemde toeval wat ons lewens soms so onverklaarbaar kan aanraak. Bekendes, doodgewone mense en sommige wat eerder anoniem wil bly vertel hul stories van die waarheid wat vreemder as fiskie kan wees. Amore het net minder as 100 van die beste stories uitgsoek vir ‘n boek wat jou sal laat lag, laat huil, en laat wonder.

SKRYWER
Amore Bekker is een van die gewildste omroepers op RSG (met sy 1,2 miljoen luisteraars) en landwyd bekend en geliefd. Naas Tjailatyd bied sy ook ‘n program op kykNET aan, en mense voel hulle ken haar persoonlik. Sy het al drie boeke publiseer, al drie topverkopers. Amore Bekker woon in Johannesburg.