Tiener tot tiener 365 dagstukkies deur jongmanne vir jong manne

R190.00

OUT OF STOCK / GEEN VOORRAAD

Meer as 60 jong manne uit verskillende dele van die wêreld het 365 dagstukke vir hulle mede-tieners geskryf waarin hulle getuig hoe God hulle lewe verander het. Hulle moedig tieners aan om nie te huiwer om uit te staan bo ander wat daagliks rondploeter in ’n sinlose soeke nie, maar om:

  • God eerste te stel
  • rein te bly in hul verhoudings met meisies
  • probleme op ’n Bybelse manier te hanteer
  • vreesloos en oorwinnend te leef.

Tieners verstaan die hart van tieners, en tieners het die ongelooflike potensiaal om die wêreld ’n plek van hoop te maak

Out of stock

SKU: 9781431619177 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 404

OPSOMMING: Meer as 60 jong manne uit verskillende dele van die wêreld het 365 dagstukke vir hulle mede-tieners geskryf waarin hulle getuig hoe God hulle lewe verander het. Hulle moedig tieners aan om nie te huiwer om uit te staan bo ander wat daagliks rondploeter in ’n sinlose soeke nie, maar om:

  • God eerste te stel
  • rein te bly in hul verhoudings met meisies
  • probleme op ’n Bybelse manier te hanteer
  • vreesloos en oorwinnend te leef.

Tieners verstaan die hart van tieners, en tieners het die ongelooflike potensiaal om die wêreld ’n plek van hoop te maak

SKRYWER
Patti M. Hummel is die outeur en mede-outeur van 17 boeke, en die skrywer van verskeie artikels vir Christelike tydskrifte. Sy bied gereeld praatjies aan vir vroue- en jeuggroepe. Patti is die president van die Benchmark Group LLC in Nashville, TN, en het al verskeie toekennings vir haar bestuursvaardighede ontvang. Patti het drie volwasse kinders.