Suurlemoenseisoen

R160.00

Die suurlemoen is een van die mees veelsydige vrugte in die natuur – dit kan ingespan word vir reiniging, genesing, skoonheid en geursel in kos. Suurlemoenseisoen bevat 52 werkstukke wat ontwerp is om die suur van die lewe te neem en dit te verander in iets soets.

Die verskillende onderwerpe is in ’n spesifieke volgorde gekies:
1. Reinig: die skoonmaak van wonde
2. Genees: die heling van wonde
3. Mooi maak: die vermooiing van letsels
4. Geur – sout: Selfs wanneer dinge vir ons suur lyk, is die Here goed. Leer hoe om na die lewe te kyk en dit raak te sien.
5. Geur – soet: Ons word oortuig van God se goedheid te midde van spatsels suur.

SKU: 9780796321817 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 160

OPSOMMING: Die suurlemoen is een van die mees veelsydige vrugte in die natuur – dit kan ingespan word vir reiniging, genesing, skoonheid en geursel in kos. Suurlemoenseisoen bevat 52 werkstukke wat ontwerp is om die suur van die lewe te neem en dit te verander in iets soets.

Die verskillende onderwerpe is in ’n spesifieke volgorde gekies:
1. Reinig: die skoonmaak van wonde
2. Genees: die heling van wonde
3. Mooi maak: die vermooiing van letsels
4. Geur – sout: Selfs wanneer dinge vir ons suur lyk, is die Here goed. Leer hoe om na die lewe te kyk en dit raak te sien.
5. Geur – soet: Ons word oortuig van God se goedheid te midde van spatsels suur.

SKRYWER
Amanda de Lange was ’n joernalis vir 30 jaar voordat sy haarself as ’n meesterlewensafrigter
bekwaam het. In hierdie nuwe uitdaging
bemagtig sy kliënte om hulle volle potensiaal te bereik. Sy lewer ’n maandelikse bydrae tot die radioprogram Met hart en siel op Radio
Kansel. Sy skryf ook ’n maandelikse rubriek “Vra jouself” vir Lééf.