Storieman Omnibus 3

R210.00

Storieman Omnibus 1 en Omnibus 2 wat in 2012 verskyn het, was ongetwyfeld ‘n reusesukses. Nou volg ook ‘n derde omnibus, met nog gewilde verhale waarvoor elke Storieman-aanhanger reeds angstig wag! Hierdie omnibus-uitgawe sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. In hierdie uitgawe is Gobbolino, die geliefde heksekat, weer terug! Kom luister ook saam na gunstelinge soos “Die gelukkige prins”, “Die Gobbelrot” en “Die groot, harige bogman” en kom lag lekker vir stories soos “Die groot pasteiwedstryd” en “Aspoestertjie” om weer van nuuts af te betower!

Ook in die reeks

  

 

SKU: 978079819821 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek en 2 Audio CD’s

AANTAL BLADSYE: 72

OPSOMMING: Storieman Omnibus 1 en Omnibus 2 wat in 2012 verskyn het, was ongetwyfeld ‘n reusesukses. Nou volg ook ‘n derde omnibus, met nog gewilde verhale waarvoor elke Storieman-aanhanger reeds angstig wag! Hierdie omnibus-uitgawe sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. In hierdie uitgawe is Gobbolino, die geliefde heksekat, weer terug! Kom luister ook saam na gunstelinge soos “Die gelukkige prins”, “Die Gobbelrot” en “Die groot, harige bogman” en kom lag lekker vir stories soos “Die groot pasteiwedstryd” en “Aspoestertjie” om weer van nuuts af te betower!

SKRYWERS
Leon Rousseau