Stop Sonder Brieke

R45.00

35 in voorraad

Dis asof byna almal in die een of ander stadium met dwelms eksperimenteer. Dit lyk dalk cool om ‘n pil by raves te pop, of om ‘n joint te rook omdat dit natuurlik is. Maar daar bestaan nie so iets soos om drugs te kan control nie. Dwelmmisbruik is ‘n swaar las om te dra. Dit kan jou lewe vieslik opmors. Hierdie titel is bedoel vir ouens wat nog ietsie gebruik, en vir die wat oorweeg om in die toekoms ‘n ding of twee uit te probeer. Dit is ook vir diegene wat besef hulle is hooked of meen dis cool om af en toe te drug en uit te chill . Dit gaan eintlik oor hoe om los te kom van dwelms en hoe om al jou cravings te hanteer.

SKU: 9780796307552 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Ontsnap uit dwelmverslawing

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 64

OPSOMMING: Dis asof byna almal in die een of ander stadium met dwelms eksperimenteer. Dit lyk dalk cool om ‘n pil by raves te pop, of om ‘n joint te rook omdat dit natuurlik is. Maar daar bestaan nie so iets soos om drugs te kan control nie. Dwelmmisbruik is ‘n swaar las om te dra. Dit kan jou lewe vieslik opmors. Hierdie titel is bedoel vir ouens wat nog ietsie gebruik, en vir die wat oorweeg om in die toekoms ‘n ding of twee uit te probeer. Dit is ook vir diegene wat besef hulle is hooked of meen dis cool om af en toe te drug en uit te chill . Dit gaan eintlik oor hoe om los te kom van dwelms en hoe om al jou cravings te hanteer.

ISBN:

SKRYWER
Jathniel van der Westhuizen