Staan vas – Onbeweeglik (joernaal)

R220.00

Die ideale geskenk vir jou man of pa om sy stiltetyd te verryk of om as ’n joernaal of notaboek te gebruik. Dit is gevul met inspirerende aanhalings en Bybelverse oor God se beloftes. Hierdie joernaal met ’n pragtige ontwerp en pleklint bevat 240 bladsye om gebede, notas, spesiale Bybelverse, aanhalings en nog baie meer in neer te skryf. Dit sal jou pa of man.

SKU: 9781431622481 Categories: ,

Description

OPSOMMING: Die ideale geskenk vir jou man of pa om sy stiltetyd te verryk of om as ’n joernaal of notaboek te gebruik. Dit is gevul met inspirerende aanhalings en Bybelverse oor God se beloftes. Hierdie joernaal met ’n pragtige ontwerp en pleklint bevat 240 bladsye om gebede, notas, spesiale Bybelverse, aanhalings en nog baie meer in neer te skryf. Dit sal jou pa of man.