Sr Kockie – ʼn Vol lewe in diens van haar Meester

R81.00

Die publikasie vertel die merkwaardige verhaal van Sr Rene de Kock alombekend as Sr Kockie. Hierdie is Sr Kockie se lewensverhaal, noukeuring opgeteken deur haar vriendin, Annalette Perold-Smith. Dit voer jou mee oor ʼn ryk lewe met baie fasette. Dit is ʼn lekkerleesboek vol foto’s van toeka tot nou.

SKU: 9781868042913 Category:

Description

FORMAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 112

OPSOMMING: Die publikasie vertel die merkwaardige verhaal van Sr Rene de Kock alombekend as Sr Kockie. Hierdie is Sr Kockie se lewensverhaal, noukeuring opgeteken deur haar vriendin, Annalette Perold-Smith. Dit voer jou mee oor ʼn ryk lewe met baie fasette. Dit is ʼn lekkerleesboek vol foto’s van toeka tot nou.

SKRYWER

Annalette Perold-Smith