Sosiaal Aanvaarbaar

R45.00

Die lesse in hierdie boek rus gevangenes toe met die nodige kennis van sosiale vaardighede vir die lewe binne en buite die gevangenis. Dit sal veral waardevol wees vir die wat nooit die voorreg gehad het om skool te gaan nie. Die doel van hierdie boek is om jou as mens te lei om jouself en ander leer ken deur respek te hê binne die verskillende soorte verhoudings waarin jy staan en jou verantwoordelikhede en regte deel van ‘n sosiale struktuur te begryp.

SKU: 9780864878854 Categories: , ,

Description

SUBTITEL: 22 Lesse vir die gevangenisbediening oor regte, verantwoordelikhede en respek

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 72

OPSOMMING: Die lesse in hierdie boek rus gevangenes toe met die nodige kennis van sosiale vaardighede vir die lewe binne en buite die gevangenis. Dit sal veral waardevol wees vir dié wat nooit die voorreg gehad het om skool te gaan nie.
Die doel van hierdie boek is om jou as mens te lei om jouself en ander te leer ken deur respek te hê binne die verskillende soorte verhoudings waarin jy staan en jou verantwoordelikhede en regte as deel van ‘n sosiale struktuur te begryp.
Toets ingesluit

OOR DIE SKRYWER
Val Hamann woon in Kaapstad, Suid-Afrika. Terwyl sy as vrywilliger aan die Andrew Murray Gevangenisbediening en Kairos Prison Ministry
International deelgeneem het, het sy die inisiatief geneem om verskillende programme te identifiseer wat dringend nodig was in die gevangenisse, maar wat nie beskikbaar was nie. Deur hierdie boek wil Val graag ‘n erfenis nalaat wat die lewens van baie mense kan aanraak, selfs al sou sy hulle dalk nooit eens ontmoet nie.