Sonligdroom

R160.00

LiG-intekenaarprys: R80.00

ONTVANG 50% AFSLAG BY DIE LiG-BOEKKLUB
Koop uitgesoekte boeke teen halfprys as jy ‘n LiG-intekenaar is. 
GEBRUIK JOU INTEKENNOMMER AS KOEPON OM AFSLAG TE KRY. 

Marcella aanvaar ’n pos as medeleraar op die dorp Skoonstroom in ’n poging om die herinneringe aan ’n pynlike verlede  agter te laat. Op Skoonstroom beleef sy andersoortige probleme wat net so knaend aan haar vreet soos die dinge uit haar verlede. Daar is darem ook ligter oomblikke met Ollie van die kerkkantoor en haar medeleraar, Theuns Verwey en sy vrou. Namate Marcella die lief en leed van haar gemeentelede leer ken, word haar droom van ’n lewe vol sonskyn geleidelik ’n realiteit.

SKU: 9780796319371 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

BESKRYWING: Marcella aanvaar ’n pos as medeleraar op die dorp Skoonstroom in ’n poging om die herinneringe aan ’n pynlike verlede  agter te laat. Op Skoonstroom beleef sy andersoortige probleme wat net so knaend aan haar vreet soos die dinge uit haar verlede. Daar is darem ook ligter oomblikke met Ollie van die kerkkantoor en haar medeleraar, Theuns Verwey en sy vrou. Namate Marcella die lief en leed van haar gemeentelede leer ken, word haar droom van ’n lewe vol sonskyn geleidelik ’n realiteit.

SKRYWER
Annetjie van Tonder is gebore in Sabie. Sy verkry haar BA (THOD) aan Tukkies en doen ook ’n Onderwysdiploma. Sy woon in Klerksdorp (Matlosana) waar sy elke dag haar tyd wy aan die skryf van stories, lees, fliek en inkopies doen.