Soek-soek-inkleurboek: In feetjieland

R75.00

’n Opvoedkundige inkleurboek vir kinders van 1-6 jaar oud. Die kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry-inkleurprente wemel van feetjies en kabouters. Speel speurder en soek na elke feetjie en kabouter op elke bladsy en kleur dit in.

SKU: 9780798175111 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: