Soek-soek-inkleurboek: Voertuie

R75.00

’n Opvoedkundige inkleurboek vir kinders van 1-6 jaar oud. Soek die motorfietse wat toertjies op net een wiel doen en kleur hulle blou in. Jy kan die ambulanse wat met loeiende sirenes hospitaal toe jaag geel inkleur. En maak die seerowerskepe met ’n doodskedel op hulle vlag bruin. Hierdie soek-en-kry-inkleurboek is propvol voertuie. Van lugballonne met sterre op tot stoomlokomotiewe en selfs ruimteskepe wat vinniger as lig vlieg. Speel speurder en soek na elke voertuig op elke bladsy en kleur dit in.

SKU: 9780798175104 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: ’n Opvoedkundige inkleurboek vir kinders van 1-6 jaar oud. Soek die motorfietse wat toertjies op net een wiel doen en kleur hulle blou in. Jy kan die ambulanse wat met loeiende sirenes hospitaal toe jaag geel inkleur. En maak die seerowerskepe met ’n doodskedel op hulle vlag bruin. Hierdie soek-en-kry-inkleurboek is propvol voertuie. Van lugballonne met sterre op tot stoomlokomotiewe en selfs ruimteskepe wat vinniger as lig vlieg. Speel speurder en soek na elke voertuig op elke bladsy en kleur dit in.