Soek-soek-inkleurboek: Plaas

R75.00

’n Opvoedkundige inkleurboek vir kinders van 1-6 jaar oud. Kleur die haas wat al die wortels steel pienk in. Soek die bokke met ’n baardjie en kleur hulle grys in. En moenie van die sonneblomme vergeet nie. Kleur hulle heldergeel in. Hierdie soek-en-kry-inkleurboek is propvol avonture op die plaas. Van varkies wat snork tot snaakse voëlverskrikkers en oulike kuikens. Speel speurder, leer ken die plaaslewe en gee kleur aan hierdie prente.

SKU: 9780798175098 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: ’n Opvoedkundige inkleurboek vir kinders van 1-6 jaar oud. Kleur die haas wat al die wortels steel pienk in. Soek die bokke met ’n baardjie en kleur hulle grys in. En moenie van die sonneblomme vergeet nie. Kleur hulle heldergeel in. Hierdie soek-en-kry-inkleurboek is propvol avonture op die plaas. Van varkies wat snork tot snaakse voëlverskrikkers en oulike kuikens. Speel speurder, leer ken die plaaslewe en gee kleur aan hierdie prente.