Soek-soek-inkleurboek: Diere

R75.00

’n Opvoedkundige inkleurboek vir kinders van 1-6 jaar oud. Die kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry-inkleurprente wemel van diere – van paddas wat spring tot marmotjies wat gaap en krokodille wat ’n kroon dra. Kom kuier in hierdie oerwoud van diere!

SKU: 9780798175128 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: ’n Opvoedkundige inkleurboek vir kinders van 1-6 jaar oud. Die kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry-inkleurprente wemel van diere – van paddas wat spring tot marmotjies wat gaap en krokodille wat ’n kroon dra. Kom kuier in hierdie oerwoud van diere!