Soek en vind 3D: Boek 2

New

R50.00

Hierdie prettige reeks kom saam met ’n 3D-bril waardeur kinders na ongelooflike 3D-tonele kan kyk wat van die bladsy af spring. In die tonele propvol interessante dinge, soek die kinders na elemente en karakters wat aan die onderkant van die bladsy verskyn, terwyl hulle ongelooflike avonture ervaar asof hulle regtig daar is.

SKU: 9780798175029 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek + 3-D Bril

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: Hierdie prettige reeks kom saam met ’n 3D-bril waardeur kinders na ongelooflike 3D-tonele kan kyk wat van die bladsy af spring. In die tonele propvol interessante dinge, soek die kinders na elemente en karakters wat aan die onderkant van die bladsy verskyn, terwyl hulle ongelooflike avonture ervaar asof hulle regtig daar is.