Skooldagboek vir seuns 2020

R70.00

Hierdie skooldagboek vir seuns is nou selfs beter! Met ’n spoggerige nuwe voorkoms en nuwe interaktiewe inhoud sal hierdie dagboek skoolseuns elke dag besig hou, wat dit nog gewilder sal maak as voorheen.

SKU: 9781415340134 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Sateband

GROOTTE: 210 x 142 mm (A5)

AANTAL BLADSYE: 224

BESKRYWING: Hierdie gewilde dagboek vir seuns tussen agt en veertien is nou selfs beter! Met ’n nuwe ontwerp en oulike aktiwiteite is hierdie dagboek vir skoolseuns ’n moet-hê en sal dit beslis nog gewilder wees as voorheen.
Die nuwe kenmerke sluit in:
• Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad.
• ’n Bordspeletjie op die agterkant.
• Prettige wetenskapeksperimente, woordoekspeletjies en doolhowe.
• Ontwerp you eie superheld en teken you eie strokiesprent.
• Superheld-animasie onder op elke blad.