Skooldagboek vir meisies 2020

R70.00

Hierdie skooldagboek vir meisies is nou selfs beter! Met ’n spoggerige nuwe voorkoms en nuwe interaktiewe inhoud sal hierdie dagboek skoolmeisies se harte steel en gewilder wees as ooit.

SKU: 9781415340158 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Sateband

GROOTTE: 210 x 142 mm (A5)

AANTAL BLADSYE: 224

BESKRYWING: Hierdie gewilde dagboek vir meisies tussen agt en veertien is nou selfs beter! Met ’n nuwe ontwerp en oulike aktiwiteite sal hierdie dagboek skoolmeisies se harte steel en gewilder wees as ooit.
Die nuwe kenmerke sluit in:
• Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad.
• ’n Bordspeletjie op die agterkant.
• “My gunsteling . . . ”-blaaie.
• Woordsoekspeletjies.
• Vriendskapafdeling agterin met plek om vriende se gunstelinge en ander inligting in te skryf.
• Kuns vir meisies wat hul kreatiwiteit sal laat vloei.