Skarlakenkinders

R220.00

Ses vroue van verskillende agtergronde beland saam op ’n plaas in die Sederberge. Hoewel elkeen sy eie hartseer het om te verwerk moet hulle almal saamwerk om ’n groter krisis op te los. ’n Aksiebelaaide roman ’n Christelike agtergrond oor ’n tema wat al hoe meer relevant word vandag: mensehandel.

SKU: 9780796321664 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 272

OPSOMMING: Ses vroue van verskillende agtergronde beland saam op ’n plaas in die Sederberge. Hoewel elkeen sy eie hartseer het om te verwerk moet hulle almal saamwerk om ’n groter krisis op te los. ’n Aksiebelaaide roman ’n Christelike agtergrond oor ’n tema wat al hoe meer relevant word vandag: mensehandel.

SKRYWERS

Anzil Kulsen is op Upington gebore en word in Keimoes groot. Sy verwerf ’n B Hons.graad en sluit by die ATKV aan as projekbestuurder. Sy besoek afgeleë gemeenskappe om met mense oor boeke te gesels, bied kreatiewe skryfkursusse aan en doen spelen narratiewe terapie. Sy is getroud met Heine, hulle het twee kinders en woon op Upington.

Nadine Blom is ‘n sanger, toegelate prokureur, Afrikaanse ambassadeur van die Dagbreek Trust en ma van hoërskoolseun Adriaan, saam met wie sy Blits geskryf het. Haar lewensfilosofie is: “Moenie uitstel nie, doen dit nou!” Sy woon in Melkbosstrand.